
|

Formosa luukse selfsorg eenhede in Arrowood is gelee
naby Signal Hill wat 'n pragtige uitsig het oor die baai en die
berge. Arrowood woon eenhede is stap afstand van die hoofdorp.
Die wooneenhede bestaan uit drie individuele selfsorg woonstelle wat in
die kompleks Arrowood gelee is. Die een wooneenheid loop uit op 'n tuin en
die ander is op die eerste vloer gelee met balkon en braai geriewe
en fantastiese uitsig. Al die eenhede is baie privaat.
Ons is baie sentraal gelee en is 'n goeie begin punt om die omliggende
omgewing te verken. Plettenbergbaai bied 'n verskeidenheid aktiwitiete aan.
Kontak gerus vir Willieta de Swardt vir enige navrae of vir besprekings.
Gaan
na die kaart indien u wil weet waar ons gelee is.
 |
Formosa
Luukse Selfsorg Eenhede by Arrowood
Willieta de Swardt
Plettenbergbaai, 6600
e-pos:
Kontak: +27 82 787
5676
of
+27 44 535 0027
|
 |
|
|